Jagtogte

Jagtogte

Meerkat Avonture is alom bekend vir ons uitstekende aanbieding van ons privaat jagtogte.

Jan Erasmus is die man vir die job. Sy 35 jaar ondervinding en uitstekende bos en dier kennis maak vir ’n absolute jag ervaring wat nie vergete sal gaan nie. Ons jag verskeie spesies van Impala regdeur tot Kameelperd vir die meer avontuurlustige jagters. Ons beplan u jag vervolgens u benodighede (spesies, tyd, begroting, ens.) en maak seker dat u jagtog presies is soos u dit verelang.

Kom geniet ’n dag-jag of bly vir die week. Meerkat Avonture bied verskeie akkommodasie opsies op die verskeie plase waar gejag word om elkeen se begroting en benodighede te pas.


jakkals jag aande

Ons bied unike jakkals jag aande Vir die avontuurlustige jagter. Uniek aan Meerkat Avonture bied ons die jagtog aan op verskeie plase op voorsit basis en gebruik ligte en ’n “Foxpro” roeper om die karnallies in te kry. Geniet die vars naglug in die Bosveld met die uitsonderlike jagtog.