Ons span

Jan en marriete Erasmus

Met 35 jaar se jag ondervinding en 'n uitsonderlike bos-kennis, is Jan definitief die man om ons jagtogte te beplan en te bestuur. Met sy professionele uitkyk op jagte en die satisfaksie van kliënte as kern, merk Jan al die boksies om jou jagervaring een vir die boeke te maak.