Welkom by Meerkat Avonture

By Meerkat Avonture is dit ons missie om ons kliënte met die beste te bederf. Al is dit met professionele jagtogte, akademie opleiding, verblyf of ons bekende Bosveld partytjies, net die beste is aanvaarbaar vir ons kliënte. Met ons jare se ondervinding en kennis is ons verseker ’n goeie keuse vir u volgende bosveld avontuur.

Blaai gerus deur ons webwerf en moet asseblief nie huiwer om ons te kontak om u volgende avontuur te bespreek nie.

Jagtogte

Jag Akademie

Bosveld partytjies

Akkommodasie