Meerkat avonture bied ‘n bos ondervinding vir beide jongmense en volwassenes wat nie sommer vergete sal gaan nie. Ons is in die Dinoking bewarea Boekenhoutskloofdrift wat beteken daar is vele avonture beide jonk en oud.
Ons kinder partytjies word beplan en aangebied soos u benodig. Geniet ons bosveld partytjie spysenering (koeke, koeldranke, etes, snacks, ens.) of bring saam wat u nodig het om die magies vol te maak.
Van ons aktiwiteite suit in:
Kettie skiet Hindernis baan “Drol” spoeg
Windbuks skiet Fietsry (eie fiets) Water kaskenades
en nog vele meer.....
Boma braai
Sun downers
Kleiduif skiet
Wild rit