leer jong jagters alles wat hulle nodig het om suksesvol te wees in enige jagveld. Jan Erasmus bestuur die program met sy 35 jaar ondervinding en uitstekende bos en wild kennis.
Die opleidings program beloop n totaal van 5 dae. Die jong jagters kamp lekker in die "duisend ster" hotel met geriewe soos n longdrop, en donkie sort.
Modules:
Spoorsny
Beweging & Kamoeflering
Wild identifikasie
Skietkuns
Bos kennis (Flora identifikasie)
Bos kookkuns
Slag kuns
3 maaltye per dag
alle opleidings materiaal
stel slagmesse
1 x Rooibok wat die jagter self skiet en slag.